Entertainment

Filmliefhebbers kom van regoor die land om spesiale kortfilmpremière te geniet

As jy lief is vir film en kultuur dan was Landhuis Straat die plek om te wees. Lees ook: Local filmmakers dazzle with awe-inspiring nature documentary Die saal van Allen Glen High School was op Saterdag, 3 Desember deur MStudios omskep in ‘n teater. Die bekroonde filmmakers het gaste van regoor die noordelike dele van …

As jy lief is vir film en kultuur dan was Landhuis Straat die plek om te wees.

Lees ook: Local filmmakers dazzle with awe-inspiring nature documentary

Rene Coetzer en Cameron Kley. Foto: Jarryd Westerdale.
Thania van der Lith en vriende. Foto: Jarryd Westerdale.
Mia Meyer, Tiffany Wiesener en Alexis Roos agter die skerms. Foto: Jarryd Westerdale.
Jacques Jacobs. Foto: Jarryd Westerdale.

Die saal van Allen Glen High School was op Saterdag, 3 Desember deur MStudios omskep in ‘n teater. Die bekroonde filmmakers het gaste van regoor die noordelike dele van die land getrakteer toe hulle ‘n kultuur- en kortfilmvertoningsaand aangebied het. Die aand is geopen deur die stem van Krugersdorp se Dwayne Griffin voordat aktrises die roerende monoloë gelewer het om die toon te gee vir die film.

Caitlin Labuschagne en Kylie de Klerk. Foto: Jarryd Westerdale.
Die akteurs wie besig was om voorteberei vir hulle monoloë. Foto: Jarryd Westerdale.
Rene Coetzer en Cameron Kley. Foto: Jarryd Westerdale.
Kayla Robson and Sheldon Dames van KAR Photography. Foto: Jarryd Westerdale.

Lees ook: HBO Max’s ‘Raised By Wolves’ filmed in Cape Town, South Africa

Geskryf en geregisseer deur Thania van der Lith, Dit Is My Dag Vandag, is die verhaal van drie bruide wat droom van hul wit troue met dieselfde gelukkige man. Die 30 minute film het pas die beste Suid-Afrikaanse rolprent gewen by die vierde jaarlikse SABC Ekurhuleni Internasionale Filmfees wat einde November gehou is. Alle opbrengste van die vertoning sal na die ateljees se volgende groot projek gaan, wat volle funksie produksie sal wees.

Bianca Joubert en Johan Loots. Foto: Jarryd Westerdale.
Die akteurs wie besig was om voorteberei vir hulle monoloë. Foto: Jarryd Westerdale.
Bianka Botes en Rachelle Fourie. Foto: Jarryd Westerdale.
Megan Venter, Wesley van Niekerk en Keagan Oodendaal. Foto: Jarryd Westerdale.

Thania het ná die aand gepraat en gesê, “Dankie aan al die mense wat die kultuur- en kortfilmaand saam met ons kom geniet het. Julle was ongelooflik. Vir die rolverdeling en span van die kortfilm, julle was ongelooflik soos altyd.

Bianca Joubert en Johan Loots. Foto: Jarryd Westerdale.
Caitlin Labuschagne en Kylie de Klerk. Foto: Jarryd Westerdale.
Sharlene Labuschagne, Retha van Staden en Lynette Simon. Foto: Jarryd Westerdale.
Jacques Jacobs. Foto: Jarryd Westerdale.

Dankie baie aan julle almal. Julle het gesorg vir ‘n suksesvolle aand wat nie sonder julle moontlik sou gewees het nie. Ek waardeer dit opreg, julle was almal wonderlik!”

Sharlene Labuschagne, Retha van Staden en Lynette Simon. Foto: Jarryd Westerdale.
Shaun Carelse en Koki Mofomme. Foto: Jarryd Westerdale.
Shaun Carelse en Koki Mofomme. Foto: Jarryd Westerdale.
Thania van der Lith en vriende. Foto: Jarryd Westerdale.
Sanger Dwayne Griffin. Foto: Jarryd Westerdale.
Sanger Dwayne Griffin. Foto: Jarryd Westerdale.
Bianka Botes en Rachelle Fourie. Foto: Jarryd Westerdale.
Megan Venter, Wesley van Niekerk en Keagan Oodendaal. Foto: Jarryd Westerdale.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button