AM044162
KENNIS AAN KREDITEURE
BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle: Johannes Hendrikus Stander Identiteitsnommer: 561106 5060 08 8 Datum van dood: 3 Februarie 2026
Boedel nr: 003686/2026 Adres: Grootvlei Farm 272 Pyramid Pretoria 0001
Kennis geskied hiermee aan die Krediteure en Debiteure om hulle vorderings in te lewer en hulle skulde te betaal by die ondergemelde binne `n tydperk van 30 DAE vanaf 18 SEPTEMBER 2026. Naam en Adres van Eksekuteur:JEAN- FRANCOIS HATTINGH
23 GOLDEN GARDENS
30 CHRISTOPHER STREET
ELDORAIGNE
0157
Tel: 073 033 3564
E- pos: jhattingh69@gmail.com
Reference Number: AM044162