CH000288

KENNISGEWING VAN OORDRAG VAN BESIGHEID Kennis geskied hiermee ingevolge die bepalings van artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Nr. 24 van 1936, dat Zistics (Edms) Bpk, Registrasie Nr. 2019/444224/07, wat besigheid bedryf as `n wildsplaas te Thabazimbi, op die eiendom bekend as RESTANT van GEDEELTE 2 VAN DIE PLAAS BUSHMANSKRAAL 33 (`die Besigheid`), van voorneme is om die genoemde Besigheid, insluitend die eiendom, klandisiewaarde en roerende bates, te verkoop en oor te dra aan Nogiklaar Boerdery (Edms) Bpk, wat die Besigheid vanaf dieselfde adres sal bedryf.

Die oordrag sal in werking tree op 31 Augustus 2026, welke datum nie minder as 30 dae en nie meer as 3 maande vanaf die datum van die laaste publikasie van hierdie kennisgewing is nie.

Gedateer te Paarl op hierdie 28ste dag van Mei 2026 STEFAN VAN NIEKERK

MINITZERS INGELYF
3de VLOER,
ARCADE HOUSE
4 NUWE STRAAT
PAARL
7646
Tel: 021 871 1224
Verw: ASVN/gdp/259437

Reference Number: CH000288

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button