CH000374

MAKHADO-MUNISIPALITEIT VERORDENING OP RUIMTELIKE BEPLANNING, GRONDONTWIKKELING EN GRONDGEBRUIKBESTUUR, 2016.

WYSIGINGSKEMA NOMMER 578 Ek, Bruce Ncube van Sakhizwe Bnv (Pty) Ltd, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 555 Louis Trichardt-Dorp, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 61 (1) van die Makhado-Verordening op Ruimtelike Beplanning, Grondontwikkeling en Grondgebruikbestuur, 2016, dat ek by die Makhado-Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die bestaande Makhado-Grondgebruikskema, 2009, deur die hersonering van die eiendom hierbo beskryf
•Gele Te Groblerstraat 66 in die sentrale sakesentrum van Louis Trichardt
•van Residensieel 1 na Besigheid 1. Besonderhede van die aansoek sal vir insae beskikbaar wees gedurende normale kantoorure by die kantoor van die direkteur: Ontwikkelingsbeplanning, C001, eerste verdieping van die Burgersentrum, of die kantoor vir stadsbeplanning, eerste verdieping van die Burgersentrum, vir `n tydperk van 28 dae vanaf 18 September 2026. Besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die bogenoemde kantore ingedien of per hand daar afgelewer word, of gepos word aan die munisipale bestuurder, Makhado-Munisipaliteit, Privaatsak X2596, Makhado, 0920, binne `n tydperk van 28 dae vanaf 18 September 2026. Sakhizwe Bnv (Pty) Ltd, Fisiese Adres: Hans Van Rensburgstraat 7b, Polokwane, 0700 Posadres: Posbus 03 Polokwane 0700 Telefoonnommer: 065 689 6983 Email: admin@sakhizwebnv.co.za
Datums op die kennisgewing: 18 en 25 September 2026

Reference Number: CH000374

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button