CP010040
KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 34(1) VAN DIE INSOLVENSIE-
WET, 24 VAN 1936.
KENNISGEWING GESKIED HIERMEE ingevolge artikel 34(1) van die Insolvensiewet, 24 van 1936, dat Rebaone Mabe Kgobokoe
(Identiteitsnommer
8511245693088),
behoorlik aangestel as Eksekuteur in die
Boedel van wyle Lerato Luvdale Lerutla
(Identiteitsnommer
7410240435085),
Boedelnommer
000386/2024,
voornemens is om die besigheid wat bedryf word as `n optometriepraktyk, handelende as Lerato Lerutla Optometrist, gele te Maronestaat 52, Burgersfort, 1150, in sy geheel as `n lopende onderneming aan MT Motala (Identiteitsnommer: 0101070171083) oor te dra met ingang van die datum waarop hierdie kennisgewing verval. Krediteure van die genoemde besigheid en/of die bestorwe boedel word versoek om hul eise by die eksekuteur, Rebaone Mabe Kgobokoe, in te dien binne `n tydperk van nie minder nie as dertig (30) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.
Die genoemde eise moet ingedien word by reba@kcinc.co.za en/of
sharon@kcinc.za.
Alternatiewelik kan die
eise ingedien word by
Kgobokoe and Company Inc, Suite 25, Vloer 7, Menlyn Central Office Building, Dallaslaan 125, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010.
Kgobokoe and Company Inc.
Suite 25, Vloer 7, Menlyn Central Office Building, Dallaslaan 125, Waterfkloof Glen, Pretoria, 0010.
Reference Number: CP010040