CP010093

KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA

Ons, Leamogetswe Multi Development Services, as die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van

Erf 7622, Lydenburg Uitbreiding 108 Dorpsgebied, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1)(i) van die Thaba Chweu SPLUM Verordening 2016, vir `n vergunningsgebruik vir `n bykomende 2 agterplaas wooneenhede.

Besonderhede van die

aansoek l ter insae

gedurende normale

kantoorure by die kantoor

van die Stadsbeplanner:

Kedibone Kgwedi,

E-pos: Kedibone.Kgwedi@tclm.gov.za,

kantoornommer:

013- 235-7300/88 te Lydenburg, Cnr Viljoen & Sentralstraat vir `n tydperk

van 30 dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,

Posbus 61, Lydenburg 1120 ingedien of gerig word.

Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by

`n adres hierbo bywoon

waar `n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar

binne die bogenoemde

tydperk te transkribeer.

Adres van die agent:

Erf 3936, Uitbreiding 8,

Mashishing, 1123

Sel: 076-503-1280

E-pos: leamogetswemds@gmail.com

Reference Number: CP010093

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button