CP010095

KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA

Ons Leamogetswe Multi Development Services, as die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van

Erf 7733, Lydenburg Uitbreiding 108 Dorpsgebied, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1)(b) van die Thaba Chweu SPLUM Verordening 2016, vir `n hersoneringsaansoek van “Residensieel 4” na “Residensieel 3” ten einde

5 wooneenhede te wettig.
Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Stadsbeplanner:

Peggy Mphethi, Email: Peggy.Mphethi@tclm.gov.za, kantoornommer:

013-235- 7300/88 te Lydenburg, Cnr Viljoen & Sentral Strate vir `n tydperk

van 30 dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit, Posbus 61, Lydenburg 1120
ingedien of gerig word.

Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by

`n adres hierbo bywoon

waar `n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar

binne die bogenoemde

tydperk te transkribeer.

Adres van die agent:

Erf 3936, Uitbreiding 8,

Mashishing, 1123,

Sel: 076-503-1280,

E-pos: leamogetswemds@gmail.com

Reference Number: CP010095

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button