CP010219
KENNISGEWING VERKOOP VAN BESIGHEID
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet Wet no. 24 van 1936 dat RETERI (PTY) LTD
h/a Wimpy Lydenburg
Reg. nommer 1999/014019/07 gele te Spar Sentrum,
H/v Voortrekker & Viljoen straat, van voorneme is om die besigheid (of klandisiewaarde van die besigheid) te verkoop aan TNBARUCH TRADING ENTERPRISE (PTY) LTD
Reg. nommer 2023/570022/07. Die verkoop sal van krag wees vanaf 1 November 2026 en die koper sal op of na daardie datum besit van die
besigheid neem.
Reference Number: CP010219