CP010221
KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA
Ons, Leamogetswe Multi Development Services, as die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van
Erf 331, Mashishing Dorpsgebied, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1) (i) van die Thaba Chweu SPLUM Verordening 2016,
vir `n vergunningsgebruik vir
`n bykomende 2 agterplaas wooneenhede.
Besonderhede van die
aansoek le ter insae
gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Stadsbeplanner:
Peggy Mphethi,
E-pos: Peggy.Mphethi@tclm.gov.za.
Kantoornommer:
013-235 -7300/88 te Lydenburg, Cnr Viljoen
& Sentral Strate vir `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van publikasie van
hierdie kennisgewing.
Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,
Posbus 61, Lydenburg 1120 ingedien of gerig word, enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by `n adres hierbo bywoon waar `n amptenaar
van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan
om die persoon se beswaar binne die bogenoemde
tydperk te transkribeer.
Adres van die agent:
Erf 3936, Uitbreiding 8,
Mashishing, 1123,
Sel: 076-503-1280,
E-pos: leamogetswemds@gmail.com
Reference Number: CP010221