CP010223

KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA

Ons Leamogetswe Multi Development Services, as die gemagtigde agent van die geregistreerde eienaar van

Erf 7748, Lydenburg

Uitbreiding 108-dorpsgebied, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1)(b) van die Thaba Chweu SPLUM-verordening van 2016, van `n hersonering vanaf “Residensieel 1” na “Residensieel 3” met `n

digtheid van 100 wooneenhede per hektaar, ten einde die bestaande 5 wooneenhede te wettig.

Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor

van die Stadsbeplanner:

Peggy Mphethi,

Email: Peggy.Mphethi@tclm.gov.za,

Kantoornommer:

013-235-7300/88 te Lydenburg, Cnr Viljoen & Sentral Strate vir `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,
Posbus 61, Lydenburg 1120 ingedien of gerig word.

Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by

`n adres hierbo bywoon

waar `n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar binne

die bogenoemde tydperk

te transkribeer.

Adres van die agent:

Erf 3936, Uitbreiding 8,

Mashishing 1123,

Sel: 076-503-1280,

E-pos: leamogetswemds@gmail.com

Reference Number: CP010223

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button