CP010225

KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA
Ons, Leamogetswe Multi Development Services, as

die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van Gedeelte 2 van Erf 197, Lydenburg-dorpsgebied,

gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1)(b) van die

Thaba Chweu SPLUM- verordening van 2016,

van `n hersoneringsaansoek vanaf “Residensieel 1” na “Residensieel 3” met

`n digtheid van

70 wooneenhede

per hektaar, ten einde

6 wooneenhede te ontwikkel.

Besonderhede van die

aansoek le ter insae

gedurende gewone

kantoorure by die kantoor

van die Stadsbeplanner:

Peggy Mphethi,

Email: Peggy.Mphethi@tclm.gov.za,

Kantoornommer:

013- 235-7300/88 te Lydenburg, Cnr Viljoen

& Sentral Strate vir `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van publikasie van
hierdie kennisgewing.

Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,

Posbus 61, Lydenburg 1120 ingedien of gerig word.

Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by

`n adres hierbo bywoon

waar `n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar binne

die bogenoemde

tydperk te transkribeer.

Adres van die agent:

Erf 3936, Uitbreiding 8, Mashishing, 1123,

Sel: 076-503-1280,

E-pos: leamogetswemds@gmail.com

Reference Number: CP010225

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button