CP010227
KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA
Ons, Leamogetswe Multi Development Services, as die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van die Resterende Gedeelte van Gedeelte 33 (`n Gedeelte van Gedeelte 13) van die Plaas Rooidraai 34 JT, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1) (b) van die Thaba Chweu SPLUM- verordening van 2016, van `n gelyktydige
aansoek om hersonering van “Landbou” na “Landbou” en spesiale toestemmingsgebruik vir 8 selfsorgeenhede.
Besonderhede van die
aansoek le ter insae
gedurende gewone
kantoorure by die kantoor
van die Stadsbeplanner:
Peggy Mphethi,
Email: Peggy.Mphethi@tclm.gov.za,
Kantoornommer:
013- 235-7300/88
te Lydenburg, Cnr Viljoen & Sentral Strate vir `n tydperk
van 30 dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.
Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,
Posbus 61, Lydenburg 1120, ingedien of gerig word.
Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by
`n adres hierbo bywoon
waar `n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar
binne die bogenoemde
tydperk te transkribeer.
Adres van die agent:
Erf 3936, Uitbreiding 8,
Mashishing 1123,
Sel: 076-503-1280,
E-pos: leamogetswemds@gmail.com
Reference Number: CP010227