JR008359

MAKHADO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, WYSIGINGSKEMA NR. 581 KENNISGEWING VAN AANSOEK OM HERSONERING VAN ERF 434, LOUIS TRICHARDT DORPSGEBIED Ek, Vhahangwele Gift Ranelani, synde die aansoeker namens die eienaar van Erf 434, Louis Trichardt Dorpsgebied, gee hiermee ingevolge Artikel 93 van die Makhado Plaaslike Munisipaliteit se Verordening op Ruimtelike Beplanning, Grondontwikkeling en Grondgebruikbestuur, 2016, kennis dat ek by die Makhado Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om die hersonering van die betrokke erf vanaf `Residensieel 1` na `Residensieel 2` met die doel om `n woning/residensile eenhede te ontwikkel.
Die eiendom ter sprake is gele te Wolmaransstraat 63, Louis Trichardt Dorpsgebied. Enige beswaar(s) en/of kommentaar, tesame met die gronde vir sodanige beswaar(s) en/of kommentaar, asook die volledige kontakbesonderhede van die persoon of liggaam wat die beswaar(s) en/of kommentaar indien, moet vanaf
27 Augustus 2026 tot
02 september 2026 skriftelik by of aan die volgende adres gerig word: Makhado Plaaslike Munisipaliteit, 83 Kroghstraat, Louis Trichardt, 0920, Volledige besonderhede en planne (indien enige) kan gedurende normale kantoorure by die Munisipale Kantore, soos hieronder uiteengesit, besigtig word vir `n tydperk van 28 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing. Indien enige belanghebbende of geaffekteerde party die
grondontwikkelingsaansoek wil inspekteer of `n afskrif daarvan wil bekom, kan `n afskrif daarvan vanaf die Munisipaliteit aangevra word. Adres van die aansoeker:
Huis 550, Kutama, 0940,
Selfoon: 060 837 2429,
E-pos:
nwali.dpconsultants@
gmail.com

Reference Number: JR008359

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button