KR002034
PH84 – JB MARKS PLAASLIKE MUNISIPALITEIT DORPSTIGTING, OPHEFFING VAN BEPERKENDE VOORWAARDES, KONSOLIDASIE & REGISTRASIE VAN `N SERWITUUT VAN DER HOFF PARK UITBREIDING 89 Kennis geskied hiermee in terme van Artikel 92(1)(d) & (e) van die Tlokwe Stadsraad se Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbeheer, 2015, saamgelees met SPLUMA (Wet 16 van 2013) dat ondergemelde aansoek deur die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit ontvang is en ter insae beskikbaar is gedurende gewone kantoorure te die kantoor van die Departement van Menslike Nedersettings en Beplanning, JB Marks Plaaslike Munisipaliteit, Kantoor 210, Tweede Vloer, Dan Tloome Kompleks, op die hoek van Wolmaransstraat en Sol Plaatjielaan, Potchefstroom. Enige beswaar/verto moet skriftelik, of mondelings indien nie kan skryf nie, by of tot die Munisipale Bestuurder voor die sluitingsdatum vir die indiening van besware/verto by bovermelde adres of na Posbus 113, Potchefstroom, 2520 ingedien of gerig word, of kan per e-pos aan Nthabiseng Dipale gestuur word by dipalen@jbmarks.gov.za, met vermelding van bogenoemde opskrif die beswaarmaker se belang in die saak, die grond(e) van die beswaar/verto, die beswaarmaker se erf en telefoonnommers en adres. SLUITINGSDATUM VIR DIE INDIENING VAN BESWARE/VERTO: 21 MEI 2026 AARD VAN AANSOEK: DORPSTIGTING: Ons het aansoek gedoen vir die stigting van n dorp, in terme van Artikel 56, vervat in Hoofstuk 5, saamgelees met Hoofstuk 6, van die Tlokwe Stadsraad Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening, 2015, en SPLUMA (Wet 16 van 2013) op Gedeelte 1641 (`n Gedeelte van Gedeelte 265) van Die Plaas Vyfhoek 428, Registrasie Afdeling I.Q., Provinsie Noordwes. Die voorgestelde dorp sal bekend staan as Van Der Hoff Park Uitbreiding 89. OPHEFFING VAN BEPERKENDE VOORWAARDES: Ons het aansoek gedoen vir die opheffing van beperkende titleakte voorwaardes in terme van Afdeling 63, vervat in Hoofstuk 5, saamgelees met Hoofstuk 6, van die Tlokwe Stadsraad Ruimtelik Verordening op Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2015, en SPLUMA (Wet 16 van 2013), ten einde die dorpstigting te kan bewerkstellig vanaf Gedeelte 1641 (`n Gedeelte van Gedeelte 265) van Die Plaas Vyfhoek 428, Registrasie Afdeling I.Q., Provinsie Noordwes, insluitend Voorwaarde 1 – Bladsy 4, Voorwaarde 2 – Bladsy 4, Voorwaarde 3 – Bladsy 4, Voorwaarde 4 – Bladsy 4, Voorwaarde 5 – Bladsy 4, Voorwaarde 6 – Bladsy 4, Voorwaarde 7 – Bladsy 5, Voorwaarde 8 – Bladsy 5, Voorwaarde 9 – Bladsy 5, Voorwaarde A – Bladsye 5 & 6 en Voorwaarde B
•Bladsy 6, in Titelakte T62779/2025, verwys na die motiverende memorandum vir meer inligting. KONSOLIDASIE: Ons het aansoek gedoen vir die konsolidasie van die nuutgestigte Erf 1 en Erf 2, in terme van Artikel 73, vervat in Hoofstuk 5, saamgelees met Hoofstuk 6, van die Tlokwe Stadsraad Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening, 2015, en SPLUMA (Wet 16 van 2013), om `n nuwe gedeelte te skep. REGISTRASIE VAN `N SERWITUUT: Ons het aansoek gedoen vir die registrasie van `n reg-van-weg serwituut, in terme van Artikel 71(1)(c), vervat in Hoofstuk 5, saamgelees met Hoofstuk 6, van die Tlokwe Stadsraad Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Verordening, 2015, en SPLUMA (Wet 16 van 2013) op Gedeelte 1641 (`n Gedeelte van Gedeelte 265) van Die Plaas Vyfhoek 428, Registrasie Afdeling I.Q., Provinsie Noordwes. Die aansoekgebied is gele oos van Thabo Mbeki-rylaan, wat van Potchefstroom na Carletonville lei, en oos van Mooirivier Junction en Ivy League- woonkompleks. AANTAL ERWE IN VOORGESTELDE DORP: VAN DER HOFF PARK UITBREIDING 89 Voorgestelde SoneringAantal ErweErf NommerArea (HA)% `Residensieel 4`21 & 2 1.3891100 Totaal 22 1.3891100 EIENAAR: GABRIO PTY LTD (REGISTRASIE NOMMER: 2014/152770/07) APPLIKANT : K.W., ROST (GEBOORTE DATUM: 1976/07/31) VAN TOWNSCAPE PLANNING SOLUTIONS CC (REGISTRASIE NOMMER: 2000/045930/23) ADRES : VAN GRAAN STRAAT 14, POTCHEFSTROOM, 2531. POSBUS 916, POTCHEFSTROOM, 2520 TEL NR : 082 662 1105 E-POS: wilhelm@tpsplanners.co.za ONS VER: TE224 VAN DER HOFF PARK UITBREIDING 89 MUNISIPALE BESTUURDER: MR K KUMBE
Reference Number: KR002034