KR002105
PH82 – BOEDELKENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE CORNELIS JOHANNES LUCAS (ID: 341115 5055 08 6) `N PENSIOENARIS EN WEWENAAR WIE OORLEDE IS TE JOHANNESBURG OP 12 DESEMBER 2024 EN WIE WOONAGTIG WAS TE MOLENSTRAAT 107A, POTCHEFSTROOM, 2520 BOEDEL NR 002050/2025 Die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel sal ter insae l vir `n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf 17 April 2026 by die Landdroskantoor van POTCHEFSTROOM sowel as by die Meester van die Ho Hof se kantoor te MAFIKENG BOLAND KONSULT (EDMS) BPK Agent vir EKSEKUTEUR G D GRIESSEL Adderleystraat 38 Posbus 555 WORCESTER 6849 Telefoonnommer: (023 347 4000) lemarle@bolandkonsult.co.za
Reference Number: KR002105