LK000264

SHOWBUZZ 53

SECURITY SOLUTIONS (EDMS) BPK

(In Likwidasie)

Meesters verw:

B59/2026

Kennis geskied hiermee dat die ondergenoemde as Mede- Likwidateurs aangestel is en dat persone wat enigiets aan die Boedel verskuldig is onmiddellik hul skulde by genoemde Likwidateurs moet vereffen. `n TWEEDE (ALGEMENE) VERGADERING VAN SKULDEISERS van bogenoemde Boedel sal op WOENSDAG, 16 SEPTEMBER 2026 om 10h00 te die MEESTER BLOEMFONTEIN gehou word vir die volgende doeleindes:
1.bewys van eise;
2. Verslag van Likwidateurs te aanvaar; en
3.om besluite en opdragte te aanvaar. MEDE-LIKWIDATEURS:
CBStC COOPER & AAG KHAMMISSA ,

p/a CK INSOLVENCY, RESTRUCTURING and RECOVERY PRACTITIONERS ,
TEL 051 40336648
POSBUS 27 , BLOEMFONTEIN

9300

Reference Number: LK000264

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button