MK000569
KENNISGEWING WORD GEMAAK IN TERME VAN ARTIKEL 86(1..) VAN MARULENG RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUUR DEUR WET VAN 2016 I Nthabiseng Stephen Phatudi van Space Altitude Consult, as die gemagtigde agent van die geregistreerde eienaars van Gedeelte 31 Parsons 155-kt gee hiermee kennis ingevolge artikel 86(1.f.) van die Maruleng Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur deur wet, 2016, dat ek aansoek gedoen het om die bestaande privaat lodge-vestiging op die eiendom te formaliseer in terme van klousule 21 van Maruleng- grondgebruikskema, 2021. Besonderhede van die aansoek sal ter insae l gedurende gewone kantoorure by die stadsbeplanning , Springbokstraat 64, Hoedspruit, vir `n tydperk van 30 dae vanaf 20 Augustus 2026 (die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing).Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure by die stadsbeplanning , Springbokstraat 64, Hoedspruit, vir `n tydperk van 30 dae vanaf 20 Augustus 2026 (die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing). Besware teen of verteenwoordiger ten opsigte van die aansoek moet ingedien of skriftelik by bogenoemde adres gemaak word of gelewer word by Maruleng Munisipaliteit Stadsbeplanningskantore , Springbokstraat 64, Hoedspruit, 1380, binne die 30 dae vanaf 20 Augustus 2026. KONTAKBESONDERHEDE
VAN DIE
GEMAGTIGDE AGENT:
SPACE ALTITUDE
CONSULT,
Selnommer 0726288381,
E-pos:
spacealtitude
consult@gmail.com
Reference Number: MK000569