MK000574

MARULENG GRONDGEBRUIKSKEMA, 2021 GEDEELTE 450 PLAAS HAPPYLAND 241KT WYSIGINGSKEMA: 341 Ons, Elbertse: Stads-en-Streeksbeplanners, synde die gemagtigde agent van die eienaars van Gedeelte 450 Plaas Happyland 241KT, gee hiermee ingevolge Artikel 87 van die Maruleng SPLUMA Verordeninge 2016, kennis dat ons by die Maruleng Munisipaliteit aansoek gedoen het ingevolge Artikel 57 van die Maruleng SPLUMA Verordeninge 2016 vir die hersonering van Gedeelte 450 Plaas Happyland 241KT van `Spesiaal vir Bergingsgeenhede` na “Spesiaal vir Estate Instandhouding, Administrasie en Bykomende Doeleindes” soos verder uiteengesit in die Bylae. Die eiendom is gele by 24 21` 30.53 S 30 57` 14.54 O langs `n naamlose serwituutpad, Hoedspruit.

Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Springbokstraat 65, Hoedspruit, vir `n tydperk van 30 dae vanaf 28 Augustus 2026 (die datum van eerste publikasie van hierdie kennisgewing). Besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet skriftelik voor of op 28 September 2026 gerig word aan die Munisipale Bestuurder, Posbus 627, Hoedspruit 1380 of afgelewer word by Burgersentrum, Springbokstraat 65, Hoedspruit, met verwysing na bostaande opskrif, die beswaarmaker se belang in die saak, die gronde/redes vir die beswaar, die beswaarmaker se eiendomsbeskrywing, telefoonnommer en adres. Enige persoon wat nie kan skryf nie mag gedurende kantoorure en binne die beswaretyd die bovermelde Munisipaliteit besoek en hulp versoek om sy/haar besware, kommentare of voorstelle op skrif te stel. Municipal contact person:
Mr G Mailula
(067 574 3442/
mailulam@maruleng.gov.za)
Agent contact person:
Mr C Elbertse
(071 981 9839 /

caspar@elbertsetrp.co.za)

Reference Number: MK000574

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button