MW007431
KENNISGEWING in verband met
•lisensie aansoek in terme van die Petroleum Produkte Wet, 1977
(Wet Nr 120 of 1977)
Hierdie kennisgewing het ten doel om partye wat geintereseerd of geaffekteer mag wees in te lig dat KAPPI FUEL (PTY) LTD
die hierna verwysde “applikant” `n aansoek vir GROOTHANDEL LISENSIE (“wholesale licence”), aansoeknommer
G/2026/08/12/0002. met fisiese adres: PORTION 19 ERF 11063, 33 JANUARY STREET, MIDDELBURG EXTENSION 33, MIDDELBURG ingedien het. Die doel van die aansoek is dat die applikant `n lisensie toegestaan word om petroleum handel aktiwiteite te onderneem soos uiteengesit in die aansoek. Relings om die aansoekdokumentasie te besigtig kan gemaak word deur die Kontroleurder van Petroleum Produkte te kontak by: Ander Besonderhede:
– Telephone: (013) 658 1400; or – Fax: (013) 656 4898 or –
Email: Letshego.Mabena@dmpr.gov.za
Enige besware teen die uitreiking van die lisensies, wat duidelik die verwysings- nommers soos aangedui hierbo moet meld, moet binne n periode van (20) werksdae, vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, by die Kontroleurder van Petroleum Produkte ingedien word. Sulke besware moet by die volgende fisiese adres ingedien word, of na die volgende posadres gestuur word: Fisiese Adres:
Die Kontroleurder van Petroleum Produkte.
Cnr OR Tambo & Mandela Drive 1st floor, Saveways Crescent centre Posadres: Die Kontroleurder van Petroleum Produkte Departement van Energie
PO BOX 17851
Witbank 1035
Reference Number: MW007431