MW007438

KENNISGEWING ERF 1449 EMALAHLENI UITBREIDING 8

Kennisgewing word gegee ingevolge Artikel 80 van die Emalahleni Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuursverordening, 2016, gelees met die bepalings van die Emalahleni Grondgebruiksbestuurskema, 2020, van `n aansoek om spesiale toestemming en verslapping van die boulyn vir die doel van `n werkswinkel op Erf 1449, Emalahleni Uitbreiding 8.
Ek, Leseho Maelane van die konsultasiefirma `Progressive Urban Strategies`, het die bogenoemde aansoek by die Emalahleni Munisipale kantore ingedien, wat beskikbaar is vir inspeksie by die volgende persoon en adres:
Me. D Mkhabela (013 690 5354)
Direktoraat Ontwikkelingsbeplanning, 3de Verdieping, Burgersentrum, Mandela Laan, Emalahleni 1035.
Gemotiveerde besware kan ingevolge Artikel 103 en 104 ingedien word, binne 30 dae vanaf die datum
25 Augustus 2026, gerig aan die Munisipale Bestuurder en die agent by e-posadres:

lesehoprogressiveurbanstrate@gmail.com

Reference Number: MW007438

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button