PB002628
P162-PIETERSEN A J C IN DIE BOEDEL VAN WYLE: ADRIAAN JOHANNES CHRISTIAAN PIETERSEN Identiteitsnommer: 510430 5038 08 0 gebore op 30 APRIL 1951 en oorlede op 11 DESEMBER 2024, getroud buite gemeenskap van goed, met laaste adres PAULSENSTRAAT 8A, PARYS, 9585. BOEDEL NR. 0617/2025 MEESTER VAN DIE VRYSTAATSE HO HOF, BLOEMFONTEIN Ingevolge Artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 word hiermee kennis gegee dat duplikate van die Eerste- en Finale Likwidasie- en-Distribusierekening in bogemelde boedel in die kantore van die Meester van die Vrystaatse Ho Hof, BLOEMFONTEIN en die Landdros te PARYS gedurende `n tydperk van 21 dae vanaf 24 APRIL 2026 ter insae l vir alle persone wat daarby belang het. Indien binne genoemde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die Eksekuteur oor tot die uitbetalings ingevolge gemelde rekening. GETEKEN te PARYS op hede die 13de dag van APRIL 2026. DU TOIT, BUTLER & OLCKERS Prokureurs vir Eksekteur Dolfstraat 63 POSBUS 43 PARYS 9585 Tel.: 056-811 2181 Verw.: CC BUTLER/ss/BW222
Reference Number: PB002628