PB002629

P162-KRUGER C C BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle CHRISTINA CATHARINA KRUGER, Identiteitsnommer: 250113 0028 082, `n weduwee, wie oorlede is op 2 FEBRUARIE 2026, en in lewe woonagtig was te HUIS SIMFONIE, PIET RETIEFSTRAAT 60, VILJOENSKROON, PROVINSIE VRYSTAAT. BOEDELNOMMER: Krediteure en Debiteure in bogemelde boedel word versoek om hul vorderinge in te lewer en hul skuld te betaal by die kantoor van die ondergetekende binne `n tydperk van 30 dae vanaf 24 April 2026. DAWID SENEKAL ING PROKUREUR VIR EKSEKUTEUR ENGELBRECHTSTRAAT 18 VILJOENSKROON, 9520 EPOS: chantelle@dsing.co.za

Reference Number: PB002629

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button