PB002824

KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE PETER MICHAEL PULFER Gebore: 11 JANUARIE 1952 Identiteitsnommer: 520111 5031 08 9 Datum van afsterwe: 9 APRIL 2026 Adres: 4 MARIUS MEENTHUISE, 81A SCHILBACHSTRAAT, PARYS, PROVINSIE VRYSTAAT Meester se verwysing: 2869/2026 Geliewe kennis te neem dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening van bogemelde boedel by die Landdroskantoor te Parys en by die Meester van die Ho Hof te Bloemfontein ter insae sal l vir `n tydperk van 21 dae en wel vanaf Vrydag, 28 AUGUSTUS 2026. GETEKEN te PARYS op hierdie 14de dag van AUGUSTUS 2026. STEFAN SCHEEPERS INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585 VERW.: SCHEEPERS/ms/SB1514

Reference Number: PB002824

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button