PB002856

P246-B/W POTGIETER J J KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE JACOBUS JOHANNES POTGIETER Gebore: 12 JULIE 1943 Identiteitsnommer: 430712 5019 08 8 Datum van afsterwe: 7 FEBRUARIE 2026 Adres: 9 VENUSSTRAAT, PARYS, PROVINSIE VRYSTAAT Meester se verwysing: 2225/2026 Geliewe kennis te neem dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening van bogemelde boedel by die Landdroskantoor te Parys en by die Meester van die Ho Hof te Bloemfontein ter insae sal l vir `n tydperk van 21 dae en wel vanaf Vrydag, 18 September 2026. GETEKEN te PARYS op hierdie 2de dag van SEPTEMBER 2026. STEFAN SCHEEPERS INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585 VERW.: SCHEEPERS/ms/SB1508

Reference Number: PB002856

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button