PB002857
P247-B/W JANSE VAN VUUREN M P KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE MARTHINUS PETRUS JANSE VAN VUUREN Gebore: 25 APRIL 1955 Identiteitsnommer: 550425 5011 08 8 Datum van afsterwe: 18 JANUARIE 2025 Adres: 41 LOOPSTRAAT, PARYS, PROVINSIE VRYSTAAT Meester se verwysing: 2230/2025 Geliewe kennis te neem dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening van bogemelde boedel by die Landdroskantoor te Parys en by die Meester van die Ho Hof te Bloemfontein ter insae sal l vir `n tydperk van 21 dae en wel vanaf Vrydag, 18 September 2026. GETEKEN te PARYS op hierdie 3de dag van SEPTEMBER 2026. STEFAN SCHEEPERS INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585 VERW.: SCHEEPERS/ms/SB1429
Reference Number: PB002857