PB002858

P248-B/W WILKEN J A KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE JAN ALBERTUS WILKEN Gebore: 12 OKTOBER 1938 Identiteitsnommer: 381012 5047 08 3 Datum van afsterwe: 8 DESEMBER 2025 Adres: MARIUS MEENTHUIS NR. 1, SCHILBACH STRAAT, PARYS, 9585 Meester se verwysing: 1714/2026 Geliewe kennis te neem dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening van bogemelde boedel by die Landdroskantoor te Parys en by die Meester van die Ho Hof te Bloemfontein ter insae sal l vir `n tydperk van 21 dae en wel vanaf Vrydag 18 September 2026. GETEKEN te PARYS op hierdie 4de dag van SEPTEMBER 2026. —————————————————————- EBEN KRIEK INGELYF PROKUREURS KERKSTRAAT 17 POSBUS 256 PARYS, 9585 VERW.: MNR KRIEK/RLR/W5708

Reference Number: PB002858

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button