RN135690
BOEDEL WYLE ANTHONIE CHRISTOFFEL EHLERS
BOEDEL NOMMER: 009024/2026 In die boedel van wyle ANTHONIE CHRISTOFFEL EHLERS Identiteitsnommer: 470403 5023 087 in lewe woonagtig te Riversands Retirement Village, U2 Leeustraat, Jordaan Park, Heidelberg, 1438.
Wat oorlede is op
25 Februarie 2026.
Boedel nommer:
009024/2026
Kennis word hiermee gegee aan debiteure en krediteure om bedrae aan die boedel verskuldig te betaal en eise teen die boedel in te dien binne 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan, by die ondergemelde adres.
SRFD (Pty) Ltd/ S-Bro Agent vir Eksekuteur:
J Van Der Merwe 14 Paul Laesecke Laan Panorama Bethlehem, 9701
Tel: 058 303 0450
Reference Number: RN135690