SA002732
MOGALAKWENA MUNISIPALITIET:
KENNISGEWING VAN `N HERSONERINGS AANSOEK INGEVOLGE ARTIKEL 16 (1) (F) (I) VAN DIE MOGALAKWENA GONDERBRUIKBESTUURSVERORDENING, 2016 Ek, Lekganyane Johannes Molomo, die eienaar van gedeelte 1 vir erf 105, Piet Potgietersust, gee hiermee ingevolge Art 16(1)(f)(i) van die Mogalakwena Grondebruiksbestuurverodening, 2016, dat ek by die Mogalakwena Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die Mogalakwena Grondgebruikskema, 2008, deur die hersonering van die eiendom heirbo genome, gelee te Bezuidenhout 125, van Residensieel 1` na *`Residensieel 3` van die doel om `n tandeelkundige praktyk te bedryf. Besonderhede van die aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure by die Munisipale Kantore, Retiefstraat 54, Mokopane, vir `n tydperk van 14 dae vanaf die eerste publikasie (datum van eerste publikasie van hierdie kennisgewing). Enige besware en/of vertoe, ingesluit die gronde vir sulke besware en/of vertoe, met volle kontakbesonderhede van die beswaarmaker, asook die beswaarmaker se belang in die saak. Gronde/redes moet skriftelik gerig word aan: Die Direkteur Beplanning en Ontwikkeling, Posbus 34 Mokopane, 0600, of thokal@mogalakwena.gov.za voor of op 12th May 2026. Enige person wat nie kan skryf nie kan, gedurende kantoorure en binne die beswaretyd die Besplanningsafdeling, Burgersentrum besoek waar `n personeelid behulpsaam sal wees met die verwoording van enige beswaar of vertoe. Kontakpersoon vir die munisipale:
Lerato Thoka
Tel: 015 491 9621
Adres van agent:
: Bezuidenhout Straat 125
Mokopane
Reference Number: SA002732