SC000296
LOGO AIR00072
KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE STEVE TSHWETE-GRONDGEBRUIKSKEMA, 2019, INGEVOLGE ARTIKEL 62(1), gelees saam met HOOFSTUK 6 EN ARTIKEL 94(1)(a) VAN DIE STEVE TSHWETE-VERORDENING OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUUR, 2016: STEVE TSHWETE-WYSIG-
INGSKEMA 263, BYLAE 239
Ek, mnr. Sepadi Tumisho Nkadimeng, van Airborne Planners
(Pty) Ltd, synde die gemagtigde agent van die geregistreerde eienaar van Gedeelte 1 van Erf 100 Middelburg, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 62(1), saamgelees met Hoofstuk 6 en Artikel 94(1)(a) van die Steve Tshwete-verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2016, dat ek by die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het om die wysiging van die Steve Tshwete- grondgebruikskema, 2019, deur die hersonering van Gedeelte 1 van Erf 100 Middelburg, gele te SADC- straat 61A, Middelburg, vanaf “Residensile Sone 1” na “Residensile Sone 3” vir die doeleindes van `n gastehuis, onderworpe aan die ontwikkelings-
beperkings vervat in Wysigingske-
ma 263, Bylae 239.
Volledige besonderhede en planne kan gedurende normale kantoorure besigtig word by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit,
h/v Walter Sisulustraat en Wandererslaan, Middelburg, 1050, Tel: 013 249 7000, vir `n tydperk van 30 dae vanaf
28 Augustus 2026. Enige beswaar/e of kommentaar, insluitend die gronde vir sodanige beswaar/e of kommentaar, tesame met volledige kontakbesonderhede, moet skriftelik ingedien word by die Munisipale Bestuurder, Posbus 14,
Middelburg, 1050, binne 30 dae vanaf 28 Augustus 2026. Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende kantoorure die kantoor van die Munisipale Bestuurder besoek, waar `n amptenaar daardie persoon sal bystaan om kommentaar in te dien.
Adres van die Munisipaliteit: Fisiese adres: Hoek van Walter Sisulustraat en Wandererslaan, Middelburg, 1050
Posadres: Posbus 14, Middelburg, 1050
Tel: 013 249 7000
Adres van die Aansoeker: Fisiese en posadres: Blok L 59, Ekuphilenistraat, Soshanguve, 0152
Selfoon: 067 006 4215
E-pos:
tumisho@airborneplanners.co.za
stnkadimeng729@gmail.com.
Verwysing: Steve Tshwete-wysig-
ingskema 263, Bylae 239.
Datums van publikasie:
28 Augustus 2026 &
04 September 2026
Sluitingsdatum vir besware:
29 September 2026
Reference Number: SC000296