SC000299

LOGO GOO066

KENNISGEWING

VERKOOP VAN SAAK Ingevolge ARTIKEL 34(1) VAN DIE INSOLVENSIEWET

NR. 24 VAN 1936
geskied kennis hiermee aan alle belanghebbende partye en skuldeisers dat

Johannes Frederick Klopper Breytenback

Id nommer
711201 5202 084
,

ongetroud
en
JFK Laeveld Landboudienste

(EDMS) BPK,
Registrasie nommer

2020/659154/07,
handeldrywend as
Laeveld Landboudienste,
te Gedeelte 2 (Gedeelte van Gedeelte 653) van die Plaas Loskop Noord 12, J.S., Marble Hall, 0450, Limpopo provinsie,
van voorneme is om genoemde besigheid, tesame met sy losgoedere en eiendom as `n lopende saak te verkoop aan
Patricio Fuel Distributors

(Edms) Bpk, Registrasienommer

2015/201111/07.
Kennis word verder gegee dat die voormelede oordrag voltooi sal word na verstryking van 30 (dertig) dae vanaf die laaste publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te Marble Hall op hierdie
27ste dag van Julie 2026.
Vir enige navrae rakende die oordrag, kontak PJ Hattingh,
Goosen & Hattingh Prokureurs:
1ste Vloer, De Jure gebou, Staatsplein, Marble Hall, 0450, Limpopo Provinsie
Tel: 013 261 2497

Epos: jaco@goosen-hattingh.com

Reference Number: SC000299

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button