SC000348
LOGO DUN069
KENNISGEWING VAN VERKOOP VAN BATES:
Kennis geskied hiermee in Terme van Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936, soos gewysig, aan alle belanghebbende partye en skuldeisers van Gifts of the Universe CC (Registrasie Nommer:
2001/041570/23) van
292 Van Riebeeck Street, Dullstroom, Mpumalanga, 1110,
van die entiteite voorneme om al die entiteite aandele en bates te verkoop aan The Clock Shop
(Pty) Ltd (Registrasie Nommer:
2026/654792/07).
Neem verder kennis dat die effektiewe datum van die verkoop en oordrag binne `n tydperk van nie minder nie as 30 (dertig) dae en nie meer as 60 (sestig) dae vanaf die datum van publikasie van die laaste van die advertensies ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936, sal wees.
Duncan Warner Attorney
083 381 2739
Daniel@DuncanWarner.co.za
Reference Number: SC000348