SC000384

LOGO BOT388

KENNISGEWING STEVE TSHWETE MUNISIPALITEIT DORPSBEPLANNINGSKEMA 2004

Ingevolge Artikel 21 van bogenoemde skema geskied kennis hiermee dat ek

R.J.J DE WET

die ondergetekende, van voornemens is om by die Steve Tshwete Munisipaliteit aansoek te doen vir toestemming vir die gebruik van:

ERF 2937 UITBREIDING 10 KANONKOP MIDDELBURG

en bestaande gebou daarop vir die volgende: GASTE KAMERS

Ingevolge die dorpsaanlegskema is die ingedeel vir: RESIDENSIEEL 1

•Planne en/of besonderhede aangaande hierdie aansoek le ter insae gedurende gewone kantoorure te:

8A John Magagula Straat Groenkol Middelburg

Enige persoon wat beswaar het teen die goedkeuring van hierdie aansoek moet die beswaar tesame met die redes daarvoor, skriftelik indien beide die Stadsklerk,

Posbus 14, Middelburg 1050, en die ondergetekende nie later as

9 OKTOBER 2026 nie:

(HANDTEKENING)

ADRES: 8A John Magagula Straat Groenkol Middelburg 1050

Reference Number: SC000384

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button