SC000386

LOGO GBR003

KENNISGEWING BOEDEL KENNISGEWING
In die Boedel van wyle

FRANCOIS DE JAGER

Identiteitsnommer:

600925 5101 086

Gebore: 25 September 1960

Oorlede: 23 April 2023,

Te Pretoria.

Boedel No:

000093/2024

Kennis geskied hiermee dat die EERSTE EN FINALE

Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal le te kantore van die Meester van die Hoogeregshof Middelburg en van die Landdros Middelburg, vir `n tydperk van 21 dae gereken vanaf 22 September 2026.

GB Rekenmeester (PTY) Ltd

GS Janse van Rensburg

10 Malherbe straat, Bethal, 2310

TEL: 017 647 1113 of

greta@gbacc.co.za

Reference Number: SC000386

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button