SR016031

VERKOOP VAN BESIGHEID Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet 24 van 1936 dat Lakeside Lodge CC, Registrasienommer 1992/024516/23, wat handeldryf as Perna Perna Lodge, sake doen as vakansie verblyf te 95 Mckenzie straat, St Lucia, 3936 van voorneme is om die genoemde besigheid te vervreem binne 30 dae vanaf die publikasie van hierdie kennisgewing aan Perna Perna Propco Proprietary Limited, Registrasienommer 2026/320623/07, wat daarna sal handeldryf op hul eie rekening in die besigheid bekend as Perna Perna Lodge te dieselfde adres. Naam en adres van Aansoeker: Kirkwood Inc, Eenheid 12 Calypso Centre, Lira Link Straat, Richardsbaai, 3900

Reference Number: SR016031

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button