TA017177

KENNISGEWING VAN GRONDONTWIK-

KELINGSAANSOEK INGEVOLGE ARTIKELS 90 EN 91 VAN DIE STAD MBOMBELA-VERORDENING OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUUR, 2019
Ek/Ons, Pat Ngobeni Landmeters, het `n grond-

ontwikkelingsaansoek

SD/25/00019+AM/25/00329 ingedien ingevolge Artikels 90 en 91 van die Mbombela-verordening oor Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, 2019, vir die Hersonering en gelyktydige Onderverdeling van erf 3599 Barberton Uitbreiding 7 Dorp van “Residensieel met `n digtheid van 1 wooneenheid per Erf” na “Residensieel met `n digtheid van 1 wooneenheid per 805vkm”. Die aansoek word gedoen ingevolge Artikel 58 gelees met Artikel 63(2) van die Stad Mbombela Munisipaliteit se Verordening oor Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, 2019.

`n Afskrif van die aansoek en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, kantoor G7, Burgersentrum, 1 Nel Straat, Mbombela, 1201 kontak nommer: 013-759-2185.

Geskrewe kommentaar of besware met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisilpale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1201 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, 1 Nel Straat, Mbombela; of gefaks word na 013-759 2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later nie as 30 dae vanaf
4 Junie 2026

Die formaat vir die kommentaar vir besware is beskikbaar by die kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipalteit se webwerf (www.mbombela.gov.za).

Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige person verleen word om die beswaar of kommnetaar saam te stel.

Applikant se Kontak Besonderhede:

Naam: Patrick Ngobeni

Fiesiese Adres: Suite G7, Medcen Building, Cnr of Henshall and Bell Street, Nelspruit 1200

Telefoon Nommer:

083-283- 2644

e-pos Adres: ngobeni@global.co.za

Reference Number: TA017177

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button