TA017223

KENNISGEWING VAN GROND ONTWIKKELINGSAANSOEK INGEVOLGE DIE MBOMBELA RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUUR BYWET

Ons, Erwee Property Consultants CC het aansoeke SD/26/00009 en RT/26/00008 om grond ontwikkeling ingevolge die Mbombela Bywet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur vir die Onderverdeling van Hoewe 98, Witrivier Landbou Hoewes en verwydering van beperkende Titel Akte voorwaardes ingedien. Die oogmerk van die aansoeke is om die eiendom in twee (2) gedeeltes te onderverdeel en die beperkende Titel Akte voorwaardes C(c)(i), C(c)(iii) and D uit Titel akte

T10158/2025 te verwyder. `n Afskrif van die aansoek en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, 1 Nel Straat, Mbombela, 1201 kontak nommer: 013-759- 2185. Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, 1 Nelstraat, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later as 20 Julie 2026. Die kommentaar vir besware vorm is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf

(www.mbombela.gov.za). Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.

Adres van agent: Erwee Property Consultants CC;

Posbus 13464, Riverside, 1226;

Tel: 082-882-7440;

Faks: 086- 513-0163;

Epos: admin@erweetpc.co.za; Verw: OD- 98.WR

Reference Number: TA017223

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button