TA017372

KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR GRONDONTWIKKELING

Ons, SLM Eiendomme (Pty) Ltd het grondontwikkelings-
aansoeke ingedien

(AM/26/00452 & CO/26/00013) ingevolge artikel 69 gelees met Hoofstuk 6 en artikel 58, (gelees met Hoofstuk 6) van die Stad Mbombela- verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2019 vir die Konsolidasie van Gedeelte 2 van Erf 1212 en `n gedeelte van Erf 1960 Kabokweni-A, en gelyktydige hersonering van die nuutgeskepte erf na “Besigheid” vir `n deurry-restaurant en kantore.

Die bedoeling van hierdie aansoek is om die nuutgeskepte eiendom te konsolideer en te hersoneer.

Die bedoeling van hierdie aansoek is om drie beperkende voorwaardes in die titelakte te verwyder om `n Dienskleinhandel toe te laat.

`n Afskrif van die aansoek/e en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, 1 Nel Straat, Mbombela, 1201 kontak nommer: 013-759-2185.

Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, 1 Nelstraat, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later as 04 September 2026.

Die kommentaar vir besware vorm is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf (www.mbombela.gov.za).

Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommnetaar saam te stel.

Aansoeker se Kontakbesonderhede:

Naam: Lethukuthula Mark Morgan

Posbus 1316, MBOMBELA, 1200

Tel: 082-602-5219.

E-mail: comforttplanner@gmail.com

Reference Number: TA017372

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button