TA017430

KENNISGEWING VAN GROND ONTWIKKELINGSAANSOEK

Ons Nuplan Development Planners BK, het `n grondont-

wikkelingsaansoek ingedien (AM/26/00443) ingevolge Artikel 58 van die Stad Mbombela-verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2019, vir die hersonering van Erf 9, Orchards View-uitbreiding 2, gele in Alphastraat (Kordinate 2528`20.40″S en 3059`53.11″O), vanaf “Besigheid” vir kleinhandel, kantore, kliniek en residensieel na “Besigheid” vir `n inrigting, mediese spreekkamers en `n kleinhandelwinkel. Die intensie is om `n sub-akute rehabilitasie fasiliteit, mediese spreekkamers en `n mediese kleinhandel fasiliteit te ontwikkel.

`n Afskrif van die aansoek/e en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, 1 Nel Straat, Mbombela, 1201 kontak nommer: 013-759-2185. Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, 1 Nelstraat, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later as 26 September 2026, synde 30 dae vanaf

27 Augustus 2026. Die kommentaar vir besware vorm is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf

(www.mbombela.gov.za). Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.

Adres van agent: Nuplan Development Planners BK,

Posbus 2555, Nelspruit, 1200.

Tel: 013-752-3422,

Faks: 013- 752 -5795,

Epos: admin@nuplan.co.za,

Verw: GLAD- WS-011

Reference Number: TA017430

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button