TA017446

KENNISGEWING BOEDEL WYLE

H C CLAASSEN

VERW No – 7401/2021

In die boedel van wyle

HENDRINA CECILIA CLAASSEN

Identiteitsnommer:

310613 0017 082

Oorlede: 16 Mei 2020

Die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel sal vir inspeksie l vir `n tydperk van 21 (Een en Twintig) dae vanaf datum van hierdie publikasie by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Nelspruit, en Landdroskantoor te Carolina.

LLOYD & JANSEN

Posbus 99

ERMELO, 2350

Reference Number: TA017446

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button