TA017453
KENNISGEWING BOEDEL WYLE P P KRUGER
VERW No – 004024/2022
In die boedel van wyle
PIETER PHILLIPUS KRUGER
Identiteitsnommer:
490906 5042 085
Oorlede: 24 Mei 2022
Die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel sal vir inspeksie l vir `n tydperk van 21 (Een en Twintig) dae vanaf datum van hierdie publikasie by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Nelspruit, en Landdroskantoor te Ermelo.
LLOYD & JANSEN
Posbus 99
ERMELO, 2350
Reference Number: TA017453