ZH106926
KENNISGEWING In die Boedel van Wyle Casper Jan Hendrik Venter, Identiteitsnommer 461109 5046 082 getroud binne gemeenskap van goedere met ERLANDA VENTER, Identiteittsnommer 510107 0052 007, en wie gewoonlik woonagtig was te, Olivewood Village South, Block 12, Eenheid 05-B12, Grosvenorstraat 300, Glen Marais, Kempton Park, en wat op die 21ste dag van Desember 2025 oorlede is.
BOEDELNOMMER: 009965/2026 Alle Krediteure en Debiteure word Hiermee versoek om hulle eise in te dien en hulle skulde te betaal binne n`tydperk van 30 (Dertig) dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie advertensie, naamlik 5 Junie 2026
SANET RAS PROKUREURS
PETER MOKABALAAN 101
PRIVAATSAK X1268
TELEFOONNOMMER
018 294 8953
POTCHEFSTROOM
2520
PROKUREURS VIR EKSEKUTRISE VERWYSING:
ST RAS/Annetjie/V770
Reference Number: ZH106926