Onlangs is ‘n vrou van Casseldale deur haar buurman se hond gebyt nadat sy ‘n pakkie aan hulle oorhandig het.
Die Alsation het haar aan die kuit gebyt en daar word vermoed dat die hond uit beskerming vir sy eienaars opgetree het.
Die vraag is net of honde nie voorkomingsmaatreëls kan tref nie.
My vraag is, alhoewel die bure se diere goed versorg is, is daar tog seker reëls in plek van hoeveel diere per perseel aangehou mag word.
Burcharb Neumann.
Volgens die Springs Diere Beskermings Vereniging (DBV) is hulle reëls slegs vier honde per perseel.
Celeste Kleyn,
Springs DBV bestuurder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



