News

Fotogroep se skatkis van kuns

Die Elsje's Choice on Photos-fotogroep bied 'n gratis platform waar fotograwe hul werk kan vertoon.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Jy kan nie iemand anders se foto namens hul deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.

Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Voeg asb. by van watter dorp jy is.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 286.

Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful image.
Denise Zeeman van Worcester het die besondere foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse van Australië het die mooi foto geneem.
Elna Geringer het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen Heidelberg in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Geraldine Ooshuizen van Barberton het die pragtige foto geneem.
Gerda Pieterse van Vanderbijlpark het die skattige foto van haar wolhaar-kroos geneem.
Glenda Harper, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die poskaart-mooi foto geneem.
Hayley Collins of Cape Town captured this stunning monochrome image.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi aksie foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jackie Bell van Boksburg het die pragtige foto geneem.
Jacques Nel het die mooi foto geneem.
Jacques van Schalkwyk van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Jolande Schneider van Bettiesbaai het die mooi foto geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this beautiful photo.
Juan Bester het die kunstige foto in die Drakensberge geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Juju Patrick of Cape Town, a new member of the group, captured this photo.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Coetzer het die mooi sonsondergang foto in Adelaide, Australië geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen, voorheen van Pretoria maar nou woonagtig in Duitsland, het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Kevin Walker of Pretoria captured this stunning photograph of a Fish Eagle in flight.
Leezelle Cronje van Bettiesbaai, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaaldriehoek het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen het die mooi foto in Scarborough in die Wes-Kaap geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi monochroom foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die pragtige foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Meyerton het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thea Hendrikse of Wit Rivier, Mpumalanga, captured this beautiful photo.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Valri Nel van Stellenbosch het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
AC Photography het die mooi foto geneem.
Adri Hohls van Jeffriesbaai het die mooi foto geneem.
Alecia Stoltz van Stilbaai in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André van Zyl van Parys het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce of Cape Town captured this beautiful nature photo.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Chantelle Enslin het die mooi foto geneem.
Charlene du Preez van Rayton het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this spectacular image.
Debbie Hendriks het die oulike foto van Sir Charles geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jackie Bell van Boksburg het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die mooi foto van ‘n kraai in vlug geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: [email protected]
Back to top button