EntertainmentLifestyleNews

Vasvra op 21 Oktober: Antwoord dié 3 vrae vir groter kans om R2000 te wen!

Baie dankie aan Vaalweekblad se wedstrydvennote, Bar with no Name, Gasmonkey, Harry’s Butchery en Jansen Houtwerke vir hul borgskappe van kontant en ander pryse.

Vaalweekblad is besig met ‘n opwindende vasvra-speletjie met R2000 kontant en ander pryse wat per maand gewen kan word. Ons gaan elke paar dae ‘n klompie nuwe vrae vra en lesers hoef net die antwoorde saam met jou naam, van en dorp se naam na 076 454 9256 te WhatsApp. Hoe meer kere jy per maand aan elke week se vasvrae-wedstryde deelneem, hoe groter word jou wenkans! Stuur jou antwoorde voor 31 Oktober in, wanneer ‘n spesiale rekenaarprogram die wenners gaan kies.

(Die wedstryd word ook as ‘n blokkiesraaisel met aparte pryse in Vaalweekblad se papieruitgawe aangebied – neem gerus ook daaraan deel!)

Whatsapp die antwoorde op hierdie DRIE vrae voor 31 Oktober na 076 454 9256 (Voeg ook jou naam en dorp se naam by):

1) Voornaam en van van die DA se burgemeesterskandidaat in Metsimaholo.

2) Voornaam van die Meyertonse sakevrou wat Comzzi Gin maak.

3) DIT word gevier in die dansproduksie, Woman in Art.

As jy nie weet wat die antwoorde is nie, kan jy dit in hierdie berigte gaan vind:

Vrouwees gevier in dansproduksie by ERT

Sakevrou van Meyerton wen pryse met haar gesogte gin

Jeff Zwane is DA’s Mayoral candidate for Metsimaholo

 

Baie dankie aan Vaalweekblad se wedstrydvennote, Bar with no Name, Gasmonkey, Harry’s Butchery en Jansen Houtwerke vir hul borgskappe van kontant en ander pryse. Vier gelukkige deelnemers gaan ook elke maand ‘n eksemplaar van Vaalweekblad se Herdenkingsboek ter waarde van R350 wen! 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button