EntertainmentLocal newsNews
Brandstofpryse daal om middernag
Brandstofpryse sal vanaand om middernag daal en ‘n sekere mate van verligting aan motoriste bied.

Die prys van 93 beide 93-oktaan en 95-oktaan sal met R1.32 per liter daal, terwyl die prys van diesel met tussen 88c en 91c per liter sal daal.
Dit beteken dat motoriste in Gauteng van Woensdag af R25.42 per liter sal betaal en aan die kus R24.77 per liter.
Die prys van paraffien sal met R1.33 per liter daal.
Dit is die grootste daling in die petrolprys sedert Mei vanjaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

