Local elections newsNews

Midvaal bly DA, Sasolburg bly ANC

In Emfuleni is 63% van die stemme getel en loop die DA tans voor.

Met die nuutste verkiesingsuitslae beskikbaar om 07:30 vanoggend, het die ANC steeds die grootste steun landwyd gehad (30.97%), gevolg deur die DA (24.54%0 en MKP (9.62%).

In Midvaal is 100% van die stemme getel en kan die DA feesvier met ‘n oortuigende oorwinning van 61.92% steun, gevolg deur die ANC (16.07%) en die VF Plus (7.65%)

In Emfuleni is 63% van die stemme getel en loop die DA tans voor met 41.71%, gevolg deur die ANC (22.61%), die EFF (6.04%) en die VF Plus (6.01%).

In Metsimaholo (Sasolburg) het die ANC net-net gewen met 27.66% en 17 setels, terwyl die DA 27.45% behaal het en 11 setels. Die EFF het die derde meeste steun geniet (11.78%).

Kingsol Chabalala, die DA se burgemeesterskandidaat in Emfuleni het die boodskap op Facebook gedeel:

For those struggling to come to terms with the election results in Emfuleni, here are some pills to help you cope with the shock.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button