Local newsNewsNewsBreaking News

Bakkie met ses beeste rol

Bakkie met ses beeste rol

VANDERBIJLPARK. – ‘n Bakkie met ses beeste op ‘n sleepwa het vanoggend, 1 Oktober, op die Goue Hoofweg, tussen Curie en Delfos boulevard gerol.

Die ongeluk het net na 10:00 plaasgevind. Die bestuurder en sy passasier was ongedeerd terwyl een van die beeste onder die sleepwa vasgevang was en die ander vyf beeste verward rond gedrentel en later begin wei het. Nie een van die beeste is beseer nie.

FOTO: Johanna Strydom
FOTO: Johanna Strydom

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button