Local newsNewsNews
Boerefees soos min by Harry’s Butchery
VANDERBIJLPARK . – Valies het Saterdag 28 September op Harry’s Butchery se Boeredag in hul honderde toegesak om deel aan die feespret te hê. Hoewel die veiling van die lewende hawe die kollig in die auditorium gesteel het, was daar beslis nie ‘n tekort aan ander vermaak vir oud en jonk nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!