Local newsNewsNews

Dié Meyerton-apteek is beste in land

MEYERTON. – Van der Walt Apteek is onlangs deur die Local Choice Pharmacyapteekgroep as hul beste franchise in die land aangewys. Dié gesogte toekenning word jaarliks aan een van die groep se apteke gedoen. Van der Walt Apteek het vanjaar altesaam 103 franchises regoor die land uitgestof om hierdie toekenning in te palm. Die apteek is beoordeel op grond van sy deelname by The …

MEYERTON. – Van der Walt Apteek is onlangs deur die Local Choice Pharmacyapteekgroep as hul beste franchise in die land aangewys.
Dié gesogte toekenning word jaarliks aan een van die groep se apteke gedoen. Van der Walt Apteek het vanjaar altesaam 103 franchises regoor die land uitgestof om hierdie toekenning in te palm. Die apteek is beoordeel op grond van sy deelname by The Local Choicegroep, sy betrokkenheid in die gemeenskap, die getal mense wat in sy diens is en die verskeidenheid produkte wat daar verkoop word.

Links: Meyerton se pryswenner-apteek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button