LifestyleLocal newsNews

Luister na die Lutherse kerk se klokkespel in Vanderbijlpark

Skoolhoof Coetzee sê: Sal dit nie wonderlik wees as al die kerkklokke in die dorp saam lui nie?

 

Mnr. Willem Coetzee, bekende hoof van die Laerskool Noordhoek in Vanderbijlpark, laat weet:

Naand Vaalweekblad,
Hoop die lock down behandel almal goed…. ietsie moois wat ons die afgelope dae gewaar is dat die Lutherse kerk oorkant Vaal High School, elke aand om 18:00 hulle kerkklokke lui vir almal om tot stilstand te kom om te bid teen die COVID19 – en soos ek waarneem, lui hulle dit elke aand ‘n minuut langer soos die dae meer word… ek kan my misgis… maar sal dit nie wonderlike wees as al die kerke in die dorp elke aand om 18:00 die klokke lui nie? Dit is SO positief….

Groete en veilig wees.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button